30 Aug 09
effe laat nou maar laas sondag was 'n heerlike dag om kari se bubblegum (mooi) boot in te wy...
ons begin met die "textbook example of envious facial expression" klas.
maar dan die genot van 'n wave vang wat die uitdrukking totaal verander...

en dan die master herself

Comments
Post a Comment