Geisenheim
OK ek weet dis so effe agter die wa - maar ek moet eers van Geisenheim skryf voor ek van vandag se uitstappie kan rapporteer
met fiets en al het ek eers effe gesukkel om deur Frankfurt se lughawe deure te stap... maar daarna het als heerlik gegaan toe Caroline my kom haal het op die lughawe, ons teruggery het in die reent via Wiesbaden na Geisnheim. min het ek geweet dat die area waar Caroline en Daniel woon, die immermooi en -gesogte Rhyne vallei is. (waar Riesling vandaan kom...)

Comments
Post a Comment