vergeet om te vergeet
Ja - 'n silly titel, maar iets daarvan weerspieel hoe ek voel: ek wil blog (en ander nuwerwetse
goete skryf) maar blog nie eens in my kop nie. Dus ou bloggie, ons praat weer wanneer die nuwe komper hier is en hopelik meer tyd is tuis.
goete skryf) maar blog nie eens in my kop nie. Dus ou bloggie, ons praat weer wanneer die nuwe komper hier is en hopelik meer tyd is tuis.PS hiers ten minste 'n foto'tjie of twee van die nuwe groen karoo.


Comments
Post a Comment