lekker verjaar
dit was inderdaad lekker om te verjaar. ons het na werk almal verkas an Romilly 24 waar ons 'n glasie wyn gedrink het - 'n bietjie twak gepraat het, self probeer akademies voorkom - en toe gaan rondloop het op die strand.
...en as ek dit nie mishet nie was dit ook die aand wat Christoff se sleutels op die strand verdwaal het... een van daai wonderwerke!
...en as ek dit nie mishet nie was dit ook die aand wat Christoff se sleutels op die strand verdwaal het... een van daai wonderwerke!

Comments
Post a Comment